DIE SWERFJARE VAN POPPIE NONGENA deur Elsa Joubert

Die aktrise Zenobia Kloppers vertolk die titelrol in hierdie radioverwerking van die veelbekroonde verhoogweergawe van Joubert se boek. Elsa Joubert vier later vanjaar haar 90ste verjaardag en het vele toekennings vir haar roman ingepalm. Dit bly een van Afrikaans se dapperste boeke wat reeds in 1978 die verhaal vertel het van ‘n ma wat rondgeskuif is deur ‘n immorele stelsel en baklei het vir ‘n beter toekoms vir haar kinders.

download

Tagged with afrikaans